Wednesday 2 October 2013

My "blogging" ervaring

Toe ons hierdie opdrag kry was ek baie bang en senuweeagting, want ek het nie geweet wat die verwagting was nie, en die moeilikste ding was om aan 'n naam en tema te dink.

Ek het hierdie tema gekees want dit om al drie lug te hou was moeilik en toe dink ek dit  sal maaklik wees om oor te skryf. Selfs was die onderwerp maklik, ek het dit baie moeilik gevind om gevoelens en gebeure in Afrikaans te beskrywe omdat dit nie my moeder taal is nie. Die feit dat Mev. Klopper ons foute gepos het, was baie behulpsaam. En ek kon my foute verebeter vir die volgende skryfstik. 

Na die derde  week het ek baie gemaklik gevoel en ek het dit dit graag geniet om te blog, en kon nie wag om te begin met my skryfstik nie.  

Omdat ek die spesifiek tema gekies, was dit ook baie terapeuties, veral as my seun, n my man my mal gemaak het, ek het dit met 'n knypie sout gewat. 

Ek is werklik hartseer dat hoerdie is my laaste "blog" dat ek gaan pos. Selfs al het ek die "blogging" geniet, ek voel nie steeds vrymoedig genoeg om dit op 'n weeklikse basis in Afrikaans te skryfe nie. 

Hierdie was 'n  baie genotvolle en interessante ervaing ........

Ek los jou met hierdie laaste boodskap:

..... Ondervinding is die beste leermeester....




1 comment:

  1. Dit is soos jy daar sê. Hoe meer 'n mens iets doen, hoe makliker word dit. Ek is bly dat jy dit geniet het. Ek kon die verbetering in skryfwerk sien. Dankie vir jou moeite en sterkte met die eksamen.

    ReplyDelete