Wednesday 25 September 2013

Hoe om ‘n koos te breek!


Ek haat om my kind dokter toe te neem  .... Hy gee altyd dieselfde anti-biotiese en anti-biotiese se is nie goed nie ... of miskien is ek  net 'n paranoïese moeder.

Dit is drie uur in morȇ, en Omar se liggaam het begin om te brand, sy koors het hoër en hoër geword , eerste het ek nie geweet wat om te doen nie, en het soo jammer vir my seun gevoel, hy was soo warm, dit het vir hom ongemaklik laat voel..... my arme kind

Vier uur later en hy was beter, en weer sy stoute self!

Dit is hoe ek dit gedoen het:

*      Stap een:

Jy moet altyd kalm bly ( as jy  paniekerig gaan word, gaan jou kind dit voel)

*      Stap twee:
             Neem af al die kind se klere,  hou vir hom net in 'n frokkie.

*      Stap drie:

Neem die kind se temperatuurkaarte, en gee vir  hom n’ teelepel  Panado of enige koors medisyne.  


*      Stap vuur

Hou ‘n klam koue lap naby jou, om vir hom af te vee.


*      Stap vyf:

Gee vir hom alles wat hy wil hȇ, selfs al is dit sjokolade, drie in die oggend, dit sal sy kom weg van die koos neem.
 

*      Stap ses:

Nou dat die kind kalm is ( hopelik, jy ook!), sit vir hom in a lou bad, en laat hom speel tot  die  koors breek. MOET NOOIT SY HARE NAT MAAK NIE.


*      Stap sewe:

Nou da hy uit die bad is, en aan getrek is, laat hom slaap om die medisyne deur te laat werk. AS HY SLAAP MOET JY OOK SLAAP!

 

Onthou  om altyd  kalm te bly...  moet nooit die koos die beter van jou kry nie.
 
Daar is dae dat ek 'n ma, 'n vrou, 'n student en 'n dokter is.

 





 

 

 

1 comment:

  1. Enkele opmerkings:

    1. koos - koors
    2. Ek haat om - Ek haat dit om
    3. anti-biotiese - antibiotika
    4. in môre - in die môre
    5. eerste - eers
    6. soo - so
    7. Neem af al die kind se klere, - Trek al sy klere uit.
    8. vuur - vier
    9. drie in die oggend - drieuur in die oggend
    10. kom - kop
    11. sit vir hom - sit hom
    12. Nou da - Wanneer

    ReplyDelete