Wednesday 4 September 2013

Beskrywende Skryf





Dit is 08:00 op ‘n Satertag oggend, die enigiste dag dat ek laat kan slaap, en Omar is al op. Mamma kom, kom nou mamma, hoor ek , en toe val ek weer aan die slaap. Mamma, Mamma, Mamma gevolg met a harde Klap, my ‘super-hero ‘ Mamma, en ek onthou skielik... 

Goei genade! Ek het heeltemal vergeet, ek het vir hom belowe ons gaan ‘n ‘Spider Man’ pak vir hom koop en belofte maak skuld, maar ek het so baie opdragte uit te voer.

Somtyds wens ek, sy geheue nie so goed was nie, 'n reis na die winkelsentrum is nooit 'n maklike taak nie, kinders huil (insluitend my seun), mans is knorrig (insluitend my man), en ek kan nie besluit wat om te koop nie. Maar ek moet dit doen, en ek moet dit nou doem!

Ek sal 'n nuwe strategie probeer, miskien moet ons vroeg gaan,dit is 'n pragtige dag in doe moederstad, en soos hulle die vroeë voël vang die wurm ...

Vyf uur later, en ons het uiteindelik 'n pak gekry, en miskien 'n paar ander dinge vir die huis sowel, ek wil nie eens op my horlosie kyk nie, dit is hoe bang ek is van tyd, dit vang my altyd..

As ek dink aan die klein glimlag op Omars gesig, dit is alles die moeite werd .. sy uitdrukking en dankbaarheid sê dit al..

tot volgende week ..


3 comments:

  1. Enkele opmerkings:

    1. Satertag oggend - Saterdagoggend een woord
    2. dat ek kan - wat ek kan
    3. opdragte uit te voer - opdragte om klaar te maak.
    4. sy geheue - dat sy geheue
    5. sowel - ook
    6. van tyd - vir tyd
    7. Omars - Omar se
    8. al - alles

    ReplyDelete
  2. Dit klink asof Omar 'n hand vol kan wees! Hy is seker 'n lieflike seuntjie.

    ReplyDelete
  3. Ek skatter skoons van die lag nadat ek die foto van Omar gesien het.

    ReplyDelete